Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Dettagli canale
Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
An Afrikaans podcast with Rikus de Beer. These are conversations with friends and people I admire for whatever the reason may be.
Episodi recenti
31 episodi
Dr Mairin Cason
Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laa...

Dricus & Cameron
Dricus du Plessis en Cameron Saaiman het kom kuier na hulle onlangse oorwinnings in die UFC, Ons chat oor fights, gesondheid, pies, party en klomp and...

Meneer Dup
Meneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en...

Barry Bateman
Barry Batemen was een van ons beste joenaliste en het intussen deel geword van Afriforum se privaat verlvolgings gesag. Ons kort meer sulke initiatiew...

JP & Ruan Smith
JP en Ruan is ‘n tweeling en professionele rugbyspelers wat beroemdheid verwerf het deur hoe hulle mekaar uitvang en skrikmaak. Dis altyd lekker om me...

Nic van Wyk
Nic is ‘n groot Pal van my en hy verstaan kos! Hy kan vir jou smart goed aanmekaar slaan, maar ook goeie nostalgie by ‘n man terug bring met “feel goo...

Kiki
Kiki het bekendheid verwerf op tiktok gedurende lockdown en so ‘n groot gevolg opgebou. Sy het ‘n baie sterk persoonlikheid en daar is verkeie opinies...

Chickenwing
Chickenwing se ambisie ken geen perke. Niks is van die kaarte af nie. Ten spyte van die struikelblokke op sy pad, pas hy eenvoudig aan en fokus sy vis...

Cameron Saaiman
Vandat ek hom die eerste keer gesien het is ek ‘n fan van Cameron, hy is jonk, humble en 'n fighter in die ware sin van die woord, maar hy is ook baie...

Jean Rossouw
Jean Rossouw het groot geword en bly in die Wildtuin, die man se lewe is NIE soos die average mens s’n nie, met noue onkomings met gevaaarlike diere e...

Leon Schuster
Dit is vir my ’n ongelooflike voorreg om te kon gesels met die legendariese Leon Schuster. In 2013 toe ek begin het met grappies en dinge, was my hoop...

Klein Harry en Victor (Jis ek love dit.)
Ou Harry het die internet gesmelt met sy skerp sê-goed en eerlikheid. Ons moes net weer met die man opvang en sy boetie het ook sommer 'n paar gedagte...

Mike Schussler
Mike Schussler is 'n rock 'n roll ekonoom. Slimmer as 'n boom vol uile en nie bang om vir "The Powers That Be" op die vingers te tik nie. In hierdie e...

Ernst Roets
Ernst Roets kom maak 'n draai by OEN en hy gesels oor burgerregte, Afriforum, skateboarding en sy Afrikaanse heavy metal band!
Op ’n ernstige no...

John-Laffnie de Jager
John-Laffnie de Jager het ‘n indrukwekkende CV! Pro tenniesspeler, afrigter, en life coach, ‘n term wat mens baie sien, maar JL se storie is anders!...

Loufi en Rhuwaal
Loufi se musiek steek graag sy kop uit as die partytjie se gees loop! Na hierdie onderhoud gaan mense anders na sy lirieke en musiek kyk.
...

Gavin Swart
Gavin se day job het nie baie kantoorure nie. Maar dit is baie opwindend en partykeer gevaarlik. Van sy videos op tiktok het miljoene views en ons cha...

Ricus Nel
Die man met die mooiste naam in die bizz!! En boonop moerse talentvol en nice ook!! Ons het lekker gechat!!
Op ’n ernstige noot word vervaardig...

Peach van Pletzen
Ek het Peach laaaaaank terug ontmoet met ‘n moerse babalas! Hy is een van die interessantste mense wat ek al
ooit ontmoet het en die manier hoe...

Edgar Rathbone
Ek het Edgar in Ellispark se losie ontmoet en voor ek geweet het wat presies hy doen, het ek klaar geweet hy is ‘n lekker ou. Min wetend hy gaan sulke...

Ulrich Roux
Ulrich en ek kom ‘n lang pad, hy is nie net ‘n baie suksevolle besigheidsman en prokereur nie, hy is ook een van die lojaalste mense wat ek ken ‘n bai...

Dricus "Stillknocks" du Plessis
Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.
Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!

Jonathan Deal en Ian Cameron
Vandag gesels ons oor die nuwe wapenwette wat toegepas wil word deur die Suid-Afrikaanse regering, ons lig ons opinies en feitlike punte oor die saak....

Riaan Benade
Riaan Benade is besig om groot dinge te doen in die musiekwêreld, ons het bietjie gesels oor storie vertel, jag en allerhande lekker dinge!

Pierre Dixon
Pierre is 'n besigheidsguru. Ons chat bietjie oor uitdagings wat entrepreneurs mag hê, Suid-Afrikaanse besighede se toekoms, waar 'n mens kan belê en...

Willem "The Bone Collector" Alberts
Ek en Willem ken mekaar vanaf 2004. Hy het 'n sagte hart in 'n tank se lyf. Ons gesels oor hoogte- en laagtepunte, Bronkhorstspruit, Sharks, Leeus, Bo...

Donovan "Cliffie" Clifford
Koshuisstories, tradisies, ontgroening, oorlog, vriendskap en lojaliteit. Ek het baie foute in my lewe maar ek beskou die vriende in my lewe as my bes...

Elma Smit
Elma is 'n pel van my en as jy haar kan kry om stil te sit, sien jy sy het 'n minder ernstige kant alhoewel sy lankal pro gedraai het.
Op ’n ern...

John-Henry Opperman
Ek en John-henry ken mekaar nou 7 jaar, maar dit voel soos 70, ons het al lekker diep spore getrap en hy het my baie geleer. Mens kan min sleg van die...

Pietie Beyers en Lario Botha
Stres, angs, depressie, verslawing! Temas waaroor ons nie baie wil praat nie, maar temas wat baie van ons affekteer!
Ek gesels met Lario...

Marnus "Pottie" Kruger
Ontmoet vir Pottie: The man with many faces.
Pottie is 'n pel van my, en wat is nou lekkerder om lekker goed te doen, saam met lekker men...